Om 'n byna 90-jaar oue strandhuis suksesvol te rennoveer, verg hope geduld en eindelose fokus op die detail. Hierdie fokus kom veral ter sprake wanneer mens soveel as moontlik van die oue in die nuwe wil inkorporeer; dinge soos erfstuk meubels, dik Oregon-den kosyne en bree plankdeure. Met Strippers se puik steun is die erfstukke in al hul glorie herstel en pragtig aangevul, waar nodig, met nuut vervaardigde "ou" kosyne en deure. Na so 'n bou projek, is die gewone reaksie "Nooit weer!", maar na die ervaring van Strippers se kundige diens, voel mens eerder "Watter een volgende?"

Herman Malan
Somerset-Wes
  back to testimonials


  


Contact STRIPPERS on 0217976987, email, or visit 18 Plantation Road, Wetton, Cape Town


Sitemap